Huisgenoot

IEDERE IETERMAGO

FRANCOIS “KUDU” MEYER (35), VELDBESTUURDER VIR DIE AFRICAN PANGOLIN WORKING GROUP, MUSINA

TOE ek klein was, was my oupa ’n apteker in Musina. Hy het altyd uiltjies of beseerde diere gehelp – mense sou die diertjies na hom bring, en hy het hulle gerehabiliteer. Ek wou self ’n apteker word, 86 3 MAART 2022 huisgenoot.com want ek het gedink dit is wat ’n apteker doen.

Ek was van ’n jong ouderdom af aan bewaring en die natuur blootgestel. Ná skool wou ek aanvanklik 3D-animasie en -ontwerp gaan doen, maar ek het agtergekom ek hou van teken en kreatiewe dinge, maar as ’n werk dink ek nie dit sou stimulerend wees nie. Ek wou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Mamma Mia, Dís Nou ’n Láng Asem!
106 vertonings, sjoe … Hoe voel dit om so ’n mylpaal te bereik? Dis nogal groot! Ek het aanvanklik geen idee gehad dat ons ooit daar sou uitkom nie. Dis ’n wonderlike gevoel. Deel met ons van die onvergeetlike oomblikke. Daar was soveel spesiale oomb
Huisgenoot13 min read
As Jy Dood Wakker Word
PASIËNT Een was 24 jaar oud en swanger met haar derde kind toe die masjiene wat haar aan die lewe gehou het, afgeskakel is. Dit was in 2014. ’n Paar jaar vroeër is ’n kwaal by haar gediagnoseer wat tot ’n ongereelde hartklop lei. Gedurende haar vorig
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse

Related Books & Audiobooks