TV Plus Afrikaans

DítKykOnsNou

Naam: Genevieve Terblanche.

Pos: Senior skrywer wat nie haar stout hond kan dissiplineer nie.

Ek kyk nou: Seisoen 3 (van 3) van die vampierspotdokkiereeks What We Do In The Shadows (WWDITS) op Showmax.

My mening oor die reeks: Vier onbekwame, kibbelende vampierkamermaats vorder van besliste slagting omdat hulle aan die einde van die laaste seisoen die reëls van die vampierraad verbreek het, tot in ’n posisie om self op die (een) troon te sit danksy hul familiar en dogsboy, Guillermo (Harvey Guillén), se vaardigheid met die folterpaal en Van Helsing-agtige genetiese reflekse. Maar deesdae beteken regeer nie afdanking, die stroop en afbrand van dorpies nie. Dit vereis eerder ’n klomp rompslomp, administrasie en webwerfonderhoud. En namate die reeks se wêreld van kreature uitbrei, ontmoet ons ook die mities akkurate Siren.

Nadja (Natasia Demetriou) se besete pop is terug in ’n hoofstorielyn in episode 7 en ons kry ’n uittreksel van haar lewe in die huis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related