SARIE

Heuning kwas

WAAR KOOP EK GOEIE HEUNING?

HIIVE

Die grootste keuse van Suid-Afrikaanse geure. Dis 100% rou en van volhoubare bronne afkomstig. Besoek hiive.co.za

NATIVE NOSI

Mokgadi Mabela is seker een van die mooiste byeboere in Gauteng. Haar Native Nosi verkoop ’n hele rits heuningprodukte asook plaaslike Afrika-bestanddele en -produkte. Besoek nativenosi.co.za

RUSSIESE HEUNINGKOEK

Dis nou ’n koek vir spog! Dit verg ’n bietjie moeite, soos meeste fyn dinge in die lewe. genoeg vir een 22 cm-koek

KOEKLAE

290 g (250 ml) heuning
200 g (250 ml) strooisuiker
200 g

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
Die GLORIE En Trane
Die gespierde, soepel gimnaste, hoogspring- en basketbalhemelbesems, testosteroonbelaaide naellopers, goed ontwikkelde gewigstoters . . . Almal wêreldklas-atlete maar met hul voorkoms uniek, soos voorgeskryf deur die eise wat hul bepaalde sport stel.
SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Skrywer Stap Terug Op Haar Kinderspore Vir Nuwe Roman
Madelein verplaas ons na 1974, na die kleinhoewe net buite Bloemfontein waar Bessie saam met haar broer, Willem, woon. Haar man Stefaans is kort tevore aan kanker oorlede, sonder om goeie voorsorg vir Bessie te tref. Sy moet haar sente omdraai. Nou k

Related