![huntjagza2203_article_010_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/9nn4h93ldsaasagi/images/fileI69OEG9G.jpg)
Angs is ’n liederlike ding. Ek ken ’n paar angstige mense en ek kry hulle bitter jammer, want om so vol kommer deur hierdie kommerwekkende lewe te gaan, moet vreesaanjaend wees.
As jagter kry mens natuurlik gereeld met angstige oomblikke te doen. Soos byvoorbeeld wanneer jy oor die rant kom om jou springbok te loop optel en daai wit pensie is nêrens te sien nie. Of wanneer gisteraand se chilli- pot jou uit jou slaapsak jaag en jy vind die kamptoilet beset deur ’n spoegkobra.
Maar moenie angs met vrees verwar nie.
Angs iskan laat.