Landbouweekblad

Briewe

RIOOLSTORTING IS NASIONALE VEILIGHEIDSKWESSIE

Die nuus is onlangs deur soveel dinge oorheers dat ’n belangrike sein deur die geraas verdoof is. Daardie klein sein is die aankondiging deur die nasionale instituut vir oordraagbare siektes (NIOS) dat tifus in dele van Suid-Afrika gediagnoseer is. Die verstandige benadering is dus om die water wat uit krane kom, te kook.

Hoewel dit ’n belangrike ontwikkeling is, moet dit in konteks geplaas word. Om mee te begin, die NIOS is ’n geloofwaardige instelling. Enigiets wat hy sê, moet ernstig opgeneem word. Hierdie kwessie laat die kollig op drie belangrike faktore val. Kom ons kyk na elkeen daarvan om ’n groter perspektief te kry.

1. VERTROUE

Die eerste kwessie is vertroue. Dit is ’n wêreldwye probleem, veral in die tyd van sosiale media

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o

Related