Avontuur Afrika

Briewe van ons lesers

Grahame McLeod skryf:

Ek het die artikel met landreiswenke in Uitgawe 14 van jul tydskrif met groot belangstelling gelees en wil graag ‘n paar opmerkings maak wat moontlik ook vir reisigers nuttig kan wees. Vir toegang tot Zimbabwe kan dit verpligtend wees om ‘n lang rooi reghoekige strook langs die agterkant van die voertuig of sleepstang te hê. Dis ook belangrik om te onthou watter kant van die pad om te ry wanneer jy jouself in ‘n ander land bevind. In Kenia, Uganda en die meeste SADClande, ry ons aan die linkerkant soos in Suid-Afrika. Die twee uitsonderings is Angola en die Demokratiese

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika7 min read
Wild Genoeg Vir Jou?
Botswana is deesdae baie meer toeganklik vir die aspirant avonturier en ywerige reisiger. As jy slim beplan, kan jy by plekke wat elektrisiteit, spoel-toilette en warm storte bied, kamp. Jy kan relatief gemaklik met ‘n 4x2 of selfs ‘n sedan hierdie e