Avontuur Afrika

Sleepwa-tente: die beste van albei wêrelde

Slaapreëlings is ‘n topprioriteit wanneer jy kamp, veral wanneer jy die hele gesin gelukkig wil hou. Daar is geen rede om nie ‘n gemaklike te slaap en ook genoeg ruimte te hê om te kook en te ontspan wanneer die weer nie saamspeel nie.

So, wat is die keuses beskikbaar? In kort is daar die opsies van ‘n grondtent, daktent, volgrootte veldrywa of sleepwatent. Volgens Theuns van der Kolff, wat in die korporatiewe verkoopsafdeling van Tentco werk, hang jou keuse uiteindelik van joubehoeftesaf. “Die realiteit is dat daar geen verkeerde of regte antwoord in hierdie debat is nie,” lag hy. “Terwyl baie klante by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika10 min read
‘N Ontdekkingsreis Soos Min
Die plan was eenvoudig. Ek wou ‘n driedelige videoreeks oor die Oos-Kaap en ‘n handvol plekke wat dit so gewild onder diegene wat dit geniet om hierdie pragtige land van ons te verken, maak. Op my lys van moet-besoek plekke was Rhodes, Hogsback, die
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250