![f0043-01](https://article-imgs.scribdassets.com/9cat51g70gaas5e0/images/file1TA76U0B.jpg)
Die weer: Dit is noodsaaklik om jou reis na Zambië rondom die weerpatrone te beplan aangesien baie gebiede gedurende die reënseisoen (November tot April) oorstroom word. Soos baie ander gebiede in Zambië en Botswana, is die Liuwa-vlakte Nasionale Park heeltemal onder water gedurende die reënseisoen.
Dit is noodsaaklik om vars water saam te neem, aangesien plaaslike water in die meeste