Avontuur Afrika

Sukses of stryd?

Landreise word gedefinieer as ‘n selfonderhoudende avontuur reis na verafgeleë plekke waar die vernaamste vorm van verblyf kampering is. Dit gaan dus daaroor om jouself uit te daag om gemaklik op ‘n onkonvensionele manier te leef terwyl jy op reis is. Nie een van ons hou daarvan om te sukkel wanneer ons veronderstel is om op vakansie te wees nie. Oor baie jare van toere en ewe veel solo-reise het ek ‘n paar waardevolle lesse deur ‘n paar pynlike en duur ervarings geleer en ek hoop dat hierdie jou sal help om van elke avontuur ‘n sukses te maak.

Lyk ek vet?

Gewig is meestal jou grootste vyand wanneer dit by landreise kom. Daar is altyd die stryd tussen wat ek regtig nodig het en wat ek wil hê. Sommige avonturiers het al vir ‘n dekade op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s