Avontuur Afrika

Antoniesberg-uitdagent, maar die moeite werd

Hierdie uitdagende, steil grondpas kruis die Grootrivier aan die noordelike kant van die Baviaanskloofberge deur ‘n rivierkruising net onder ‘n keerwal, sonder ‘n brug. Alhoewel die pas self net so oor 5km lank is, is dit die toegangspaaie wat die aandurf van hierdie pas een lekker avontuur maak.

Jy kan hierdie pas slegs agter die stuur van ‘n 4x4 voertuig met goeie grondvryhoogte aandurf. Slegs ervare avontuurmotorfietsryers word aangeraai om dié pas aan te pak, want dit is lank, rof, steil en gevaarlik oor baie dele, insluitend die hele oostelike gedeelte tussen die pas en Patensie.

Geleë 21km noordwes van Patensie (soos die kraai vlieg) en sowat twee-en-‘n-half uur se ry, beloof hierdie afgeleë pas om jou uit te daag en terselfdertyd jou asem weg te slaan. Die reis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko