Avontuur Afrika

Die goue reels van pak

Gewigsverspreiding

Wanneer jy jou hele wêreld – wat jou klere, kos, kookware, slaap en ander ontspannings-en gemakstoerusting insluit – met jou moet saamsleep, is die totale gewig van al die ekstras gewoonlik naby of selfs meer as wat jou voertuig se maksimum dra kapasiteit, of GVM (Gross Vehicle Mass) is. Dit sluit die gewig van jou passasiers ook in. Dan moet jy ook nog al die ekstra bykomstighede wat jy aan jou voertuig aangebring het (soos onder meer ‘n daktent, bosbreker, sleephaak ens) ook by tel want dit word nie in die oorspronklike gewigsberekeninge (GVM) van die voertuig gewys nie.

Die basiese reël is: bly weg van die onnodige goeters en geite waarmee ‘n mens spog maar wat nie regtig ‘n doel dien nie (die sogenaamde ). ‘n Goeie wenk is om al die goed wat ingepak moet word op die grond uit te pak. Haal dit wat nie vir die spesifieke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko