Weg! Platteland

O, romantiese, vervalle platteland?

‘Die platteland ontvolk en mense kry swaar. Swak plaaslike bestuur, min werkgeleenthede en ’n knellende droogte dra alles by tot die snelle agteruitgang van talle plattelandse dorpe. Hoe kan ons dié tendens omkeer? Hoekom is sommige dorpe suksesvol en ander nie? Wat het die platteland steeds aan mense te bied?”

Hierdie drie vrae, onder die titel “O, wye en droewe land” in die feesgids van vanjaar se US Woordfees, het onmiddellik Platteland se oog getref aangesien dieselfde kwessies soms opduik in briewe wat ons van lesers ontvang, gewoonlik nadat hulle, oorweldig deur goeie herinneringe en nostalgie, vir die eerste keer in jare weer ’n draai op hulle grootworddorp gemaak het…

Skaars vyf jaar gelede, in die 2015-’16-belastingjaar, was die tien bes presterende munisipaliteite in Suid-Afrika álmal op die platteland (nege

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland9 min read
Ons Gaan Terug plaas Toe!
In ’n fraai vallei tussen Ngodwana en Waterval-Boven, omtrent 15km suidwes van die Sappi Ngodwanapapiermeule, draai jy van die besige N4 af en mik noord oor die Elandsrivier na die voet van ’n berg. Dit is hier waar jy Dombeya – ’n plaas en kwekery –
Weg: Platteland8 min read
Vir die Voëls…
Voëlfariseërs wat vroeg uit die vere is, gewaar hulle gewoonlik eerste: groepies grafstil zombies gewapen met gevaarlike verkykers, ore spits soos bakoorjakkalse, wat na ’n onopvallende bruin struik staar. Uit die halfdood bosgasie het blykbaar pas d

Related