Weg! Ry & Sleep

My braaidrom gaan saam!

Vakansieoorde en formele kampplekke het gewoonlik geboude braaigeriewe, dikwels met ’n kraan en lig sodat jy kan sien of die vleis gaar is. Maar soms is jou kampplek meer informeel en dan moet jy jou eie braaigeriewe en -katoeters saamneem.

Ons vereistes vir hierdie lys was dat ’n braaidrom in ’n gemiddelde motor se bagasieruim moet kan pas en dat een mens dit op sy eie kan dra – selfs al dra hy swaar! Die volgorde van die produkte op hierdie lys is van klein tot groot wat betref die beskikbare roosteroppervlak waarop jy kan braai. Dan noem ons ook hoeveel rolle boerewors

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die