Weg!

BRIEWE

Mooi maar giftig

Ek en my vrou, Martie, en ons twee dogters het die afgelope Desember laatmiddag op die strand naby Hartenbos gaan stap.

Hordes bloublasies het op die strand uitgespoel, maar nie almal het hierdie helder kleure gehad nie.

Ek is baie lief vir foto’s neem, maar het net by selfoon by my gehad – ek dink my Samsung Galaxy Note het hom goed van sy taak gekwyt. Die son het mooi op die nat sand weerkaats en die pienk, blou en pers van die bloublasie uitgelig. Die kleurvolle seeslakkies wat die bloublasie omring het, het ook my oog gevang.

BARTHLO BARNARD, Pretoria

Moenie ’n wilde perd in die bek kyk nie

Ek het die afgelope Desember tyd saam met die wilde perde van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg8 min read
Kyk Waar Val Die Water!
“Zambiese immigrasie by Kazungula is glo ’n nagmerrie,” sê die vrou vir haar man by die tafel oorkant ons by die Chobe River Camp in Namibië. Ek spits my ore. “Hulle moes ál hulle skoene in die ontsmettingsmiddel druk.” Tot op daardie oomblik het ek,
Weg2 min read
Ontdek Die Verste Uithoeke Van Namibië
In Namibië voel dit dikwels asof jy die eerste mens is wat deur ’n landskap reis; verplaas na ’n ander, ongerepte era. As dit nog altyd op jou wenslys was om dié verafgeleë dele van ons buurland te ontdek is dié Kunenestreekfotografietoer vir jou. Do
Weg3 min read
Só Werk Die Gids
Dié tariewe is tans: Vir SAOG-lede: R100 p.p., R50 per kind jonger as 16 jaar en vanaf R50 per voertuig in die |Ai|Ais-, Etosha-, Namib-Naukluft-, Dorob-, Waterbergplato- en Skedelkus- nasionale park, Sperrgebiet en die Kaap Kruis-reservaat. Vir die

Related