Weg! Ry & Sleep

Onder die venster

Die roete begin by die vakansiedorp Graskop in die Laeveld. Neem Hoofstraat

– oftewel die R533-streek-pad – uit die dorp in die rigting van Kowynspas en Bosbokrand. Op Kowynspas ry jy deur ’n galerytonnel – dis ’n soort tonnel waarvan die een kant oop is en die dak deur pilare ondersteun word. Aan die voet van die pas is ’n platterige vallei wat in der waarheid die vlak suidelike uitloop van die Blydepoort-canyon is – die Blyderivier-canyon se minder dramatiese buurman.

Ongeveer 15km buite Graskop, op die laagste punt van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges

Related