Weg! Ry & Sleep

’n Boer maak ’n plan(k)

Jy dink dalk die professor slaan sy eie naam met ’n plank, maar dit is sy beskeie mening dat die houtplank ’n wonderlike ding is! In hierdie artikel noem ons 12 gebruike, maar natuurlik kan jy nog baie meer met hom doen.

Vastrapper

Fênsie herwinningsplanke is gegrond op doodgewone houtplanke. Pleks daarvan dat jy R6 000 uitgee op ’n stel Maxtrax, kan jy bloot ’n stuk hout onder ’n wiel druk vir beter vastrap. Ons gee toe sandplanke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep2 min read
Die Rustigheid Van Ruah
Ons probeer om minstens elke twee maande te gaan kamp en het ’n lys van kampplekke wat binne drie uur se ry van die huis af is. Ons het dus min oortuiging nodig om ons Howling Moon-tent in die Renault Duster te laai en vir ’n naweek in die pad te val
Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges

Related