Huisgenoot

MET PANIEK

DIE pandemie, ekonomie, beurtkrag, die oorlog in Oekraïne. Soms is daar soveel dinge om oor bekommerd te wees dat dit net te veel voel.

En jy’s nie al een wat soms voel of die angs jou oorweldig nie. Baie van ons kan baat vind by ’n afspraak met ’n berader, sielkundige of psigiater, en dikwels bied medikasie hulp.

Die psigiater dr. Ellen Vora skryf in haar boek daar is ook holistiese, volhoubare maniere wat kan help om jou angs te bestuur. In dié uittreksel uit The Anatomy of Anxiety: Understanding and Overcoming the Body’s Fear Response lê sy die tegnieke uit waarmee jy jou eie gemoed kan probeer kalmeer en die stres van ons moderne wêreld kan begin verwerk.

‘WANNEER jy gevoelens van angs ervaar –

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related