Weg! Ry & Sleep

Vat die pad... dis naweek!

HOENDE--EN-KAAS-B-AAIBU-GE-S

Ingeburger

Dit is altyd gesellig om ’n vuurtjie aan te steek op die eerste aand van die kamp, maar dis raadsaam om iets te kies wat vinnig braai sodat almal saam kan eet en ontspan ná die ryery en uitpakkery.

Jy benodig

(maak 8 burgers)

8 hoenderborsfilette
1 eetlepel olyfolie
1 eetlepel braaivleisspesery (ons gebruik Six Gun Grill Seasoning)
8 skyfies cheddarkaas
100 g pancettarepies of swartwoudham – jy het genoeg nodig om die kaas op elke borsie te bedek
8 roosterkoeke (ons het die klaargemaakte soort by Checkers gekoop)
’n hand vol roketblare
2 groot ryp tamaties, in skyfies gesny

Só maak jy

1 Vlek elke hoenderfilet oop deur met

’n skerp mes ’n insnyding in die middel te maak en dit dan oop te flap. Dit vergroot die oppervlakte van die borsie en jy kan ’n rolletjie beter vul daarmee. Én dit braai vinniger gaar.

die borsies oraloor met die olie en speserye in en pak hulle langs mekaar in ’n toeknyprooster. Braai

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die

Related Books & Audiobooks