Landbouweekblad

’n Praktiese benadering

Beheerstelsels is glad nie ’n nuwe begrip nie. Boere is baie bewus van die gebruik van termostate om water by ’n bepaalde temperatuur te hou, of om waaiers aan en af te skakel by hoenderbatterye. In nywerhede word ingewikkelde telemetriestelsels met groot sukses gebruik.

Die probleem is egter nog altyd dat sensors en skakelaars krag nodig het om te werk, en dit beteken drade moet aangelê word. Daar is ook redelik goeie aanwending van Wi-Fi- en Bluetooth-tegnologie, maar met beperkte sukses as gevolg van die kort reikafstand tussen die sender en die ontvanger.

Groot ontwikkeling met koordlose kommunikasie het eers die afgelope tien jaar plaasgevind. Dié deurbraak was in 2010 in datakommunikasie met die ultrasmal bandwydte. Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo