Avontuur Afrika

Die Corolla manier om ‘n reuse renoster te teken

Skandeer en kyk hoe ons die renoster geteken het.

Die Corolla Cross is nie die eerste voertuig wat by jou opkom as jy daaraan dink om ‘n renosteromlyning op grondpaaie in ‘n wildreservaat te probeer teken nie. Hier by Avontuur Afrika is ons egter nie bang om “alle perke te oorskry” (soos die handelsmerk se bemarkingsveldtog lui) nie.

Toe ons die TV-advertensie teen die einde van verlede jaar by die bekendstelling van hierdie nuwe oorgangsportnutsvoertuig sien, het ons dadelik gedink ons wil dit doen… net effens anders! Ons het dus met ons vriende by Mapesu Privaat Wildreservaat in Limpopo gesels, die Toyota PR-span oortuig om vir ons ‘n Corolla Cross vir ‘n naweek te gee en vertrek om ons eie “kuns” te gaan skep.

Met die bekendstelling van die Corolla

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko