Avontuur Afrika

Pa & seun op avontuur

Bruce Cook se kinderjare was gevul met landreis-en kampavonture en alhoewel hy goeie herinneringe het van hoe hulle as gesin hierdie pragtige land in Fugly, die Land Cruiser, verken het, was hy verheug toe hy uiteindelik sy eie vierwiel vennoot kon aanskaf.

“Ek was nog altyd beïndruk met die voorkoms en vermoëns van die ‘baba SNV’ soos my pa dit noem,” sê Bruce oor sy Jimny genaamd Phumba. Sedert Phumba

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko