Avontuur Afrika

Rus en vrede vir alle ouderdomme

Weggesteek tussen ‘n paar plase in die Noordwes provinsie is Rust Oord Bosveld Kamp en alhoewel dit slegs so 25km buite Brits is, voel jy wêrelde verwyderd van die stadsgewoel. Ons het veral opgemerk dat daar feitlik geen padgeraas teenwoordig is nie – altyd ‘n bonus as ‘n rustige wegbreek op jou agenda is!

Tans beskik die oord oor slegs 16 besonder groot staanplekke met geen selfsorg chalet opsies nie. ‘n Groot lekkerte is die warmwater swembad, met die temperatuur wat daagliks aangepas word om by die klimaat en die kampeerders se behoeftes aan te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related