Avontuur Afrika

Minder is meestal meer

Volgens een van my absolute gunsteling fotografie webwerve, Expert Photography gaan minimalistiese fotografie daaroor om slegs enkele elemente in die foto komposisie te wys. Ek is absoluute gek daaroor om ‘n unieke voorwerp in ‘n minimalistiese komposisie vas te vang. Die uitdaging lê natuurlik daarin om die komposisie só dit skep dat dit eenvoudig, dog treffend is om sodoende die kyker se verbeelding aan te gryp. Dit kan so eenvoudig soos ‘n enkele onderwerp teen ‘n gewone agtergrond wees, of ‘n herhaling van patrone of teksture. Ek beweeg gewoonlik rondom die voorwerp om die beste hoek te kry, somtyds nog voordat ek my kamera optel. Wanneer ek dan die beeld in my geestesoog kan sien, gaan ek voort om verskeie skote in verskillende beligtingsmodusse te skiet.

Fokus

Vir minimalistiese beelde om enige impak te maak, het jy vlymskerp fokus op ‘n sleutelpunt nodig. Hou die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko