Avontuur Afrika

Lig die dak (tent)!

Lank voordat sosiale distansiëring ‘n vereiste was, het baie van ons gereeld ontvlugting van die beskawing gesoek en derhalwe het landreis en wild kampering die afgelope dekade baie gewild geword. Alhoewel dit wonderlik is om uit die gewoel van die betonoerwoud te ontsnap, beteken dit beslis nie dat jy al jou gerief en gemak hoef in te boet nie. Met ‘n goed geboude daktent kan jy toegang hê tot ‘n slaapplek wat byna net so gemaklik soos jou slaapkamer by die huis is.

Ons het met ons vriende by Tentco gesels om uit te vind wat jy moet weet voordat jy jou op ‘n daktent besluit en – soos mens te wagte kan wees van die leiers in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko