Avontuur Afrika

Gesels SAAM

BREINKRAG

Soek die volgende bome van Suider-Afrika in die blokraai. Woorde kan horisontaal, vertikaal of diagonaal en in enige rigting wees. Kappies en deeltekens word nie gebruik nie.

*Woorddele in hakkies word ter wille van spasie weggelaat, maar bly in die leidrade vir duideliheid.

AKASIA BAOBAB

BLINKBLAAR WAG N BIETJIE

ESSENHOUT

HUIL(BOOM)

KAMEELDORING

KIEPERSOL

KORAALBOOM

KURKBOS

MANGO

MSASA

NOTSUNG

PALM

RAASBLAARBOOM

ROOISTAM

SESAMIE

SUIKERBOS

TEER(HOUT)

TRANSVAAL KATJIEPIERING

VAN WYKSHOUT

WATERBESSIE

WILDEVY

WITSTINKHOUT

ANABOOM

BASBOOM

HAAK EN STEEK

HUILBOERBOON

KAREE

KINABOOM

KREMETART

LALA

MANKETTI

NABOOM

OLIENHOUT

PLATKROON

SAFFRAAN (SAMBOK)

SIPRES

SWARTKLAPPER

TOLBOS

VLAM(KLIMOP)

WATTEL

WILGER(BOOM)

WONDER(BOOM)

APPEL(BOOM)

BIETOU

DROLPEER

HALFMENS

JAKKALSBESSIE

KEUR(BOOM)

KOKERBOOM

KREUPELHOUT

LEKKERBREEK

MAROELA

NATALSE WILDEPIESANG

OUTENIEKWA

POMPON

ROOI ESSENHOUT

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko