Huisgenoot

Stillewe agter glas

ANJE de Vries word deur die skril toon van haar selfoonwekker uit ’n diep, droomlose slaap geruk. Vervaard en vies skiet sy regop. Dit duur ’n oomblik om te onthou waar sy is.

Sy slof na die venster en skuif die houtraam halfhartig oop. Koel, vars lentelug stroom die kamer binne. Op die vensterbank staan twee verweerde houtklompe as blombakke met vrolike songeel affodille daarin geplant.

In die oop stuk veld langs die Leidense gastehuis wei frieskoeie, elk met ’n klok om die nek. Dis nou sowaar wat ’n mens noem ’n “platteland”, dink sy. Sover as wat die oog kan sien, is posseëlgrootte plasies met spierwit anysblomvelde deur kanale afgeskort. Daar is geen enkele bult of heuwel in sig nie.

Dan kyk sy na die stillewe op haar bedkassie en frons. Haar dagboek, leesbril, selfoon, snesies en asmapompie lê netjies langs mekaar uitgestal.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Koos aan sy vrou: “Hoe dink jy wat sou van ’n brief word as ek dit aan ‘Die domste man in Suid-Afrika’ adresseer?” Sy vrou: “O, dit sal net eenvoudig na die sender teruggestuur word!” SAN MARCHAND San: “Mammie, die kind sukkel om te praat en hy is al
Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related