Huisgenoot

SAGTE SPEELMAAT

HIERDIE sagte en oulike hasie is die perfekte speelmaat vir jou baba of jong kind. Ons wys jou hoe om hom te brei.

GROOTTE

53 cm van die punt van die ore tot by die pote.

BENODIGDHEDE

Let wel: Jy kan enige masjienwasbare dubbelbreidraad vir dié hasie gebruik. Kies ’n sagte of borselbreidraad om die hasie sagter te maak.

■ 3 x 50 g-bolle Elle Family Knit-dubbeldraad in Light Grey, kleur no. 011

■ 4 mm-breipenne

■ 25 x 25 cm-stuk geblomde katoenmateriaal vir ore

■ Aanstryk-tussenvoering

■ Oorskietdubbelbreidraad in bruin en ligpienk om die gesig te borduur

■ Enige oorskietbreidraad in roomkleur vir tosselstert

■ Masjiengare wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa