SARIE KOS

EK WIL MARMITE HÊ, NIKS ANDERS NIE

Marmite-enbiltongbroodbotterpoeding

Glo my, hierdie resep gaan harte steel. Dis alles wat jy in smaak wil hê. Sit dit pleks van knoffelbrood voor by jou volgende braai.

genoeg vir 6

100 g (110 ml) sagte botter, plus ekstra om pan te smeer
1 knoffelhuisie, fyngekap
1 hand vol sagte kruie (pietersielie, origanum en koljander), fyngekap
40 g ( potjie) Marmite of Bovril
100 g fyn poeierbiltong
12 snye soet, botterige brood, soos brioche of mosbolletjies
300 g beleë cheddarkaas, gerasper
4 eiers
400 ml melk
250 ml room
45 ml dijonmosterd
sout en varsgemaalde swartpeper

Verhit oond tot 180 °C. Meng botter, knoffel, kruie, Marmite en biltong saam tot gladde mengsel. Maak toebroodjies met die snye

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS2 min read
Hoor Gou
Die ouderdom van (waarskynlik) die wêreld se oudste blikkie sjokolade. Dis in 1902 aan ’n skoolmeisie geskenk ter viering van die kroning van Edward VII, koningin Victoria se seun. Die lekkergoed, wat meer as ’n eeu onaangeraak gebly het, gaan nou op
SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d

Related