SARIE KOS

APPEL nooit ver van die pot

Varkrepe in appelbier

Ek is mal oor gerookte varkrepe oor die kole. Dit braai lekker bros en jy kan dit sommer as ’n happie geniet voor die groot feesmaal.

genoeg vir 6

1 ui, fyngekap
2 knoffelhuisies, fyngekap
125 ml soet sojasous
2 x 350 ml-bottels appelbier (cider)
60 ml brandewyn (as jy calvados kan kry, nog beter, dis ’n appelbrandewyn)
12 gerookte varkliesrepe (smoked pork belly rashers)

Verhit oond tot 180 °C. Plaas uie, knoffel, sojasous, appelbier en brandewyn in ’n middelslagpot en bring tot kookpunt. Kook vir 5 minute en laat afkoel. Pak varkrepe in oondroosterpan en gooi sous oor. Oondbraai oop vir 20 minute. Kry intussen kole reg. Pak varkrepe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS2 min read
Hoor Gou
Die ouderdom van (waarskynlik) die wêreld se oudste blikkie sjokolade. Dis in 1902 aan ’n skoolmeisie geskenk ter viering van die kroning van Edward VII, koningin Victoria se seun. Die lekkergoed, wat meer as ’n eeu onaangeraak gebly het, gaan nou op
SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d

Related