TV Plus Afrikaans

Speel met vuur

Alle kinders vang soms kattekwaad aan, maar drankgebruik is gevaarlik – dít besef die drie pelle Carlo (Jaydon Booysen), Quinton (Leighman Marshall) en Hardus (Eloff Snyman) gou!

DINGE VAN VOLWASSENES

Die drie maats kuier al sedert die begin van die April-skoolvakansie saam, en nou wil Hardus (die oudste van die drie) rook en drink ook probeer. Wanneer Hardus hoor een van sy gunstelingplatejoggies, DJ Woof, gaan by Die Anker-kroeg speel, probeer hy sy bes om vir hom en sy tjommies kaartjies (Dean John Smith) werk as kroegman by Die Anker en Carlo en Quinton probeer eers om hom te oortuig die vriende kan maar net eenkant staan en loer, maar Wade wil niks weet nie, sê Jaydon, en voeg by Wade besef die optrede is nie geskik vir kinders nie. Maar die drie konkel en Carlo kry vir hulle met armbande toegang tot die konsert, maar wanneer die drie regmaak vir die partytjie, trek Carlo en Quinton kop uit. “Carlo en Quinton voel dis te ,” sê Jaydon. “Hardus is kwaad, maar aanvaar hul besluit mits hulle sy plan B aanvaar: Hy haal ’n bottel drank uit sy sak en sê elkeen moet ’n sluk vat.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans3 min read
Toetankamen Se Eeufees
Die argeoloog Howard Carter het op Donderdag 24 November 1922 in sy dagboek geskryf: “. . . namate my oë aan die lig gewoond geraak het, het die details van die kamer stadig deur die mistigheid na vore gekom, vreemde diere, standbeelde en goud – die

Related