Die Tuinier Tydskrif

Eet jou Groente

Hoekom groente so belangrik in ons diëte is

ns het almal die frase“eet jou groente” al duisende male gehoor, of dit nou was toe ons geweier het om as kinders ons Brusselse spruite te eet of as volwassenes by ons dokters. Sedertdien is dit in ons koppe ingedril, en ons weet almal groente is belangrik, maar sommige weet dalk nie net hoe belangrik dit vir algehele gesondheid is nie. Daar is soveel redes om jou groente te eet, maar hierdie wetenskaplik ondersteunde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Probleemoplossing
V. Hoekom het ek lelike knoppe op my suurlemoenboom se blare? A. ‘n Plaag genaamd sitrusilla is verantwoordelik vir die onooglike knoppe op die blare van suurlemoene. Dit word veroorsaak deur die jong nimfe wanneer hulle uitbroei en begin vreet. Dit
Die Tuinier Tydskrif4 min read
Geen Spogvertoning SONDER GRYS Nie!
Die kleur grys word oor die algemeen as ʼn neutrale of achromatiese kleur omskryf wat gewoonlik met onverskilligheid, onsekerheid, beskeidenheid en verveeldheid verbind word, en is oënskynlik nie ʼn gunstelingkleur as dit met ander kleure vergelyk word
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Welkom
Alles wat ons in ‘n immerveranderende wêreld beleef, soos om ‘n nuwe struik of boom te plant, ‘n nuwe lid van die gesin te kry (hetsy mens of troeteldier of dalk albei), het ‘n impak op ons daaglikse roetine. Veranderinge sorg soms vir moeilike tye.

Related