Tuis

Gedeelde vreugde

WIE WOON HIER? Zelma Kriek

WAAR Calitzdorpvallei

GROOTTE 150 m²

Om haar nuwe tuisdorp, Calitzdorp, te vind, moes Zelma Kriek haar tot ’n landkaart wend. Maar sy’t hom gekry, en deesdae kan Zelma nie glo dat sy eens op ’n tyd nié deel was van hierdie Klein-Karoo-sieraad met sy ongerepte natuur nie.

Haar huis, die geskiedkundige Mooi Nooi, verklap minstens twee geheime van die eienaar: Die eerste is dat sy in haar lewe wyd gereis het, die tweede dat binnenshuise ontwerp haar voorliefde én forté is.

Maar sou jy vermoed dat Zelma haar 1880-plaashuis in die vallei volgepak

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis3 min read
Diere-maniere
Watter een van dié drie is Gucci die dwergpoedel? – Mari Viviers, Paarl Tansy en Teagan geniet mekaar se geselskap. – Chandré de Wit, George Chloe die Ragdoll-katjie verlustig haar in die geur van die dahlias. – Penny Mowbray, Gqeberha Mossel stel ’n
Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar
Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af

Related