Spaanse dametjie
![f0081-01](https://article-imgs.scribdassets.com/4qxhy7u8749r160t/images/fileI4YBQ4GP.jpg)
MOEILIKHEIDSGRAAD: avontuurlike beginner/gemiddeld
TYD: 12-15 uur
JY BENODIG
♥ 1 bol African Expressions Harmony in elk van die volgende kleure: A – 2029 (Sand), B – 2281 (Watermelon), C – 2126 (Teal Blue), D – 2131 (Cherry Red), E – 2132 (Plum) en F – 2011 (Fresh)
♥ Nurturing Fibres Eco Lush in Lime
♥ Fibra Natura Papyrus – 229-26 (swart)
♥ hekelpenne in die volgende diktes: 3 mm, 3,5 mm en 4 mm
♥ stopnaald vir vaswerk en om die breidraadpunte in te werk
♥ 2 x 9 mm-speelgoedoë
♥ poliësterspeelgoedstopsel
♥ steekmerker
♥ bamboesvleispen, omtrent 15 cm
SPANNING
Spanning is nie belangrik vir dié projek nie, maar hoe stywer die hekelwerk van Rosa se lyf is, hoe beter. As jy dus geneig is om los te hekel, gebruik dan eerder dunner hekelpenne.
AFKORTINGS
(VSA HEKELTERME)
agl – agterlus
beg – begin
gls – glipsteek
her – herhaal
hlb – halwe langbeen
kb – kortbeen
ks – kettingsteek
lb – langbeen
rdte – rondte
RK – regte kant
st(e) – steek(steke)
tes – tesame
vlg – volgende
wr – wonderring
SPESIALE STEKE
Stapel-lb
Wanneer jy by die einde
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days