Pompommus
Apr 22, 2022
2 minutes
projek LOUISA HOLST
foto HENK VENTER
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik
TYD: omtrent 6 uur
VOLTOOIDEMATES
Wydte: omtrek 54 cm
Lengte: 24 cm
JY BENODIG
♥ 1 x 100 g-bol dik breidraad in elke kleur (ons het Elle Gold Chunky, kleur Mist, as die hoofkleur gebruik en Elle Gold Chunky, kleur Ivory, as die tweede kleur)
♥ 5,5 mm-breipenne
♥ stopnaald
♥ karton om die pompom te maak
SPANNING
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days