Idees

NUWE DINGE

NUUT IN JOU WÊRELD

Decorex Africa is die gesaghebbende platform vir die dekor-, binneontwerpen leefstylbedryf met ’n lang geskiedenis van wêreldklas-uitstallers wat besoekers bekend stel aan die jongste leefstyltendense en ontwerphoogtepunte wat ’n mens nie durf misloop nie. Vanjaar word Decorex Africa totaal herverbeel met ’n vars handelsmerkidentiteit en verbeterde virtuele funksie wat die digitale en fisieke kombineer. ’n Reeks eendagberade wat deel vorm van die hoofprogram word ook beplan waar die plaaslike ontwerpgemeenskap kan ontmoet en inligting uitruil. Decorex Africa en 100% Design South Africa word aangebied by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (Kiks) van 16 tot 19 Junie en by die Sandtonkonferensiesentrum in Johannesburg van 28 tot 31 Julie. Besoek decorex.co.za.

HERPLAVLEI JOU VEL

Min dinge kan ’n mens se vel so laat straal soos ’n goeie afskilferbehandeling. Die jongste produk van iS Clinical, die Active Peel System (R2 502 vir ’n boks met 15 produkdeurweekte gesigdoekies), bring nou salonresultate in jou eie huis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees4 min read
Huiswaarts
Die professionele sjef Paula Nel is hopeloos te diskreet om uit te lap wie haar bekende kliënte is, maar onder hulle tel van die wêreld se voorste media-, musiek- en rolprentmense. Paula bring tot drie maande op 'n slag op haar grootste kliënt se luu
Idees7 min read
Flossie Die Kat
Al die patrone in Projectarian se nuwe boek, Crocheting Reversible Amigurumi Projects, is omkeerbare karakters wat jy kan omdop om iets anders aan die ander kant te kry. Daar is ook die keuse om dit nie omkeerbaar te maak nie. Die boek bevat 15 amigu
Idees1 min read
Sag In Linne
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 1 dag ♥ patroon op bladsy 94 ♥ 2,5 m linnemateriaal ♥ 1,5 m teenstellende skuinsband van 25 mm ♥ aanstryktussenvoering vir die kraag en belegsels ♥ bypassende masjiengare ♥ 1 knoop 1 Teken die patroon op bladsy 94 op

Related