Landbouweekblad

Omnia se tegnologie ondersteun produsente

Daar word voorspel dat die wêreldbevolking teen 2030 op 9 miljard sal staan, wat reusedruk op natuurlike hulpbronne en voedselsekerheid sal plaas. Met die beskikbare oppervlakte vir voedselproduksie wat daagliks kleiner word, moet meer voedsel per eenheid geproduseer word.

Hierdie groeiende vraag na

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Karooboorling Kom Via Australië Kaap Toe
Dit is nie ongewoon dat Suid-Afrikaners wat na die buiteland uitgewyk het, terugkom nie, maar dit gebeur nie sommer dat diegene wat in ’n ander land gaan boer het, terugkeer nie. Adriaan en Margareth Frick, hul seun en dogter, Pieter en Lia, het die
Landbouweekblad2 min read
In ’n blik
Die Kougadam het begin Junie vir die tweede keer sedert einde September 2023 oorgeloop ná wydverspreide reën in sy opvangsgebied. Die dam het verlede September vir die eerste keer sedert 2015 oorgeloop ná ’n langdurige droogte in die opvangsgebiede.
Landbouweekblad2 min read
Stof Tot Nadenke
TOT dusver vanjaar het speenkalfprysbewegings ’n korrelasie van 99% met die speenkalfpryse van 2018 getoon, hoewel die pryse wat aangeteken is gemiddeld 7% laer as die gemiddelde prys in 2018 is. Dr. Johnny van der Merwe, direkteur van AMT, sê die af