Landbouweekblad

Deurbraak met rumengesondheid

Beter dieregesondheid, melkproduksie én reproduksie is die voordele wat ’n gesonde rumen bied. Daarom is daar die afgelope tyd groter klem as ooit tevore op die spysverteringstelsel en die uitwerking daarvan op vertering en die immuunstelsel.

“Ons moet van bakterieë begin hou,” het dr. Hannes Viljoen, besturende direkteur van Envarto (Edms.) Bpk., in Centurion gesê waar sy maatskappy ’n nuwe probiotika vir diere en ’n middel vir kuilvoer bekend gestel het.

Volhoubaarheid lewer saam met hoë gehalte ’n sleutelbydrae om veilige voedsel vir die mensdom te produseer, “anders is ons in die moeilikheid”. Daarom het Envarto hande gevat met die Deense maatskappy Chr. Hansen, ’n wêreldleier in biowetenskap. Hierdie vennootskap stel Envarto in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Byeboere Kry Meer Per Korf, Maar Is Dit Genoeg?
BYEBOERE is dankbaar vir die klein finansiële hupstoot wat hulle kan kry nadat die riglyntarief vir bestuiwingsdienste in die Wes-Kaap verhoog is. Die nuwe riglyntarief wat sedert 25 April van krag is, is R1 266,70 per korf, R145,70 per korf meer. Di
Landbouweekblad2 min read
Wêreldkongres Op Ons Voorstoep
“DIT is ’n bietjie soos om die Wêreldbekerrugbytoernooi vir bewaringslandbou aan te bied, en die beste boere en wetenskaplikes van oor die wêreld heen sal in Kaapstad byeenkom om oor bewaringslandbou te praat.” Só beskryf Chris Burgess, redakteur van
Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli

Related