Kuier

AGTER ASMA

Asma is nie ’n onbekende of seldsame siekte nie. Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie ly amper 300 miljoen mense wêreldwyd aan dié kwaal en dit gaan in die volgende dekade net vererger. Volgens dr. Pieter de Waal, ’n pediater en allergoloog van Bloemfontein, is asma die algemeenste kroniese longsiekte in kin-ders en die tweede algemeenste beroepsverwante longsiekte onder werkende volwassenes.“ Hoewel statistieke wêreldwyd daarop dui dat asma in ontwikkelde lande besig is om af te neem, neem die voorkoms daarvan steeds toe in middel- en laer inkomste lande soos Suid-Afrika,”waarsku hy.“Na raming ly tussen 10% en 20% van Suid-Afrikaners aan asma.”

Dr. De Waal beskryf asma as ’n longtoestand wat deur kroniese allergiese inflammasie van die medium en klein lugweë van jou longe veroorsaak word.“Dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
’n Man Soos My Pa
My pa sou vanjaar 80 geraak het. Hy is reeds in 2004 oorlede. John Benjamin Ruiter was ’n komplekse man van inbors en trots, maar in hierdie jaar wat hy 80 sou word, kyk ek terug op sy lewe en besef ek hy was ’n man van paradoks. Hy was ingewikkeld,
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier3 min read
Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Soos ek hier tik, voel die afgelope week vir my net soos een groot blur. Twee grotes in ons familie het geval –my ouma, en net twee dae later (en ‘n dag ná haar begrafnis) kom die skoknuus dat haar jonger broer ook nie meer met ons is nie … My ouma,

Related