Huisgenoot

Nuut op die rakke

DIE forensiese spesialis kaptein Cindie McKelly en speurder-kaptein Awande Mhlanga se paaie kruis weens ’n reeks moorde met dieselfde kenmerke: slagoffers met ’n koeël deur die linkeroog en ’n geskiedenis van misdadigheid.

Die ondersoek speel af teen die agtergrond van ’n faksieoorlog en die gewoeker van dié met mag en dié wat daarna streef.

Cindie en Awande weet dit nie, maar hul ondersoek het veel wyer implikasies as om bloot ’n reeksmoordenaar vas te trek.

Hannes Barnard betree die wêreld van volwasse skryfwerk nadat hy hom tevore op die jeugmark toegespits het: In 2019 het hy met die grootwordroman gedebuteer. In 2020 het verskyn, ’n avontuurroman wat vir die kykNETRapportprys benoem is. Einde 2021 het se opvolg, , verskyn, en in 2022 verskyn sy vertaling, , wêreldwyd.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related