Huisgenoot

JOU STERRE

BUL

20 APR – 20 MEI

Alhoewel jy veel eerder geld en tyd aan daardie nuwe besigheid- of werkidee wil bestee, kan jou tyd hierdie week deur behoeftige vriende in beslag geneem word. Balans is die sleutel, maar terselfdertyd moet jy gevlei voel dat vriende hulle na jou wend vir empatie, hulp en bystand. Tog wil jy ook nie bekendstaan as die redder nie, wat iets anders is as om ondersteunend en behulpsaam te wees. Moenie jou geliefde afskeep nie.

GELUKKIGE NOMMERS 17, 28, 46, 52, 44, 21

TWEELING

21 MEI – 20 JUN

As veranderlike teken hou jy van jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related