Huisgenoot

MY AVONTUUR VIR DIE LIEFDE

HY HET nog nooit in sy lewe ’n vrou die trekpas gegee nie. Geen wonder dan dat dít vir hom die moeilikste deel van sy deelname aan Op my eish! was nie: daardie oomblikke aan die einde van elke episode wanneer hy ’n vrou wat sy hart wil wen, moet vra om haar tasse te pak en huis toe te gaan . . .

Dikwels het dié “afsê” voor die kameras groot ontsteltenis veroorsaak. Dit was taai, erken die akteur Francois Jacobs (33) teenoor Huisgenoot.

In die tweede seisoen van dié werklikheidsreeks wat nou op kykNET te sien is, volg kykers Francois se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related