Huisgenoot

SPAN JOU SAGTE VAARDIGHEDE IN OM DAARDIE WERK TE KRY

DIT word die sagte vaardighede genoem – maar soos almal wat dit al probeer bemeester het vir jou sal kan vertel: Sag beteken nie dieselfde as maklik nie!

Daar is baie redes waarom die sogenaamde sagte vaardighede mense soms dronkslaan, onder meer omdat dit so moeilik is om hulle te beskryf, uit te ken en te meet. Boonop het baie van ons nooit geleer hoe om dit te ontwikkel nie.

Maar deesdae verstaan sakeleiers presies hoe belangrik hierdie vaardighede in die werkplek is, en ál meer werkgewers is daarna op soek. En al is dit nie iets wat jy op kollege of universiteit as deel van jou kurrikulum leer nie, kan dit vir jou van groot waarde wees wanneer jy aansoek doen vir werk of jou loopbaan bou.

Maar wat is sagte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related