Huisgenoot

AGTER NUWE TRALIES

NET buite Bryanston, Johannesburg, hurk rye vaal geboue met groen dakke, omring deur betonmure en lemmetjiesdraadheinings. Gewapende wagte patrolleer die enorme kompleks dag en nag.

Hier word meer as 3 200 gevangenes en selfs van die land se gevaarlikste misdadigers agter slot en grendel gehou. Dis oorvol, tronkbendes voer ’n skrikbewind en verlede jaar is ’n vroulike bewaarder hier deur ’n gevangene vermoor.

Dit is Leeuwkop, een van die berugste maksimumsekuriteitstronke in die land – en dis beslis nie ’n plek waar jy wil wees nie. Tog het ’n nuwe gevangene twee maande gelede met sy hande en het by ’n ingeligte bron in sy binnekring verneem dat hy op eie versoek hierheen oorgeplaas is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Morkel: “Juffrou, kan ’n mens gestraf word vir iets wat jy nie gedoen het nie?” Juffrou: “Natuurlik nie. Hoekom vra jy?” Morkel: “Dankie tog, want ek het nie my huiswerk gedoen nie!” JOHAN H, GONUBIE Drie skilpaaie eet sop. “Dit sal beter smaak met b
Huisgenoot1 min read
Plant Dit Soos Beckham
ONS is gewoond aan DAVID BECKHAM se vaardighede op die veld, maar dit blyk die voormalige sokkerspeler is net so vaardig in die tuin. Aanhangers was in vervoering toe David (49) onlangs video’s van homself deel waar hy blomme plant. Hulle het selfs d
Huisgenoot5 min read
Die Huis Wat Jou Omhels
DIE eerste ding wat ’n mens sien as jy in die huis in Pretoria instap, is die groot boom wat teen die muur geverf is. Van die takke hang geraamde foto’s van kinders – 251 van hulle. Want dís hoeveel plek daar in die groot, warm harte van die Prozesky

Related