TV Plus Afrikaans

Sê jou Sê

Ek wil sommer met die deur in die huis val. Ek is ’n groot ondersteuner van boeremusiek omdat ek self ’n musikant is. Kan daar nie om hemelsnaam nuwe nommers gespeel word nie of het julle net dieselfde musiek wat oor en oor gespeel word? Ek kyk met verwondering in my tvplus. Herhalings, herhalings, herhalings op kanaal 145, 146 en 147. Ek dink julle onderskat ons intelligensie! – ONTEVREDE PAARL, PER SMS

Beste Ontevrede. Dis ongelukkig nie tvplus wat besluit watter musiek gespeel word en hoeveel herhalings daar is nie. Dis die kanale

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
Ambisie Neem Oor
“Kom ons sê maar net Kanada was nie wat sy gehoop het dit gaan wees nie,” sê die aktrise Kate Roothman oor haar karakter dr. Nicolette Nortje wat uit die bloute weer in Pretoria opdaag en sommer dadelik as locum by die Binneland-kliniek se ongevalle-
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie

Related