In die hospitaal
May 27, 2022
2 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
KykNET / *144 / Weekdae 19:30
Ná die gebeure in Mei, waarin die winde van veranderinge sterk deur die gange van die Binneland-kliniek gewaai het, en veral in die raadsaal met dr. Annelize (Cindy Swanepoel) wat nou aan die stuur van sake is, wag daar ’n onsekere toekoms op die privaat hospitaal in Pretoria.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days