Weg! Ry & Sleep

Nuut en vernuwend

OVERLANDER

Hy het aanvanklik die Overlander-boswoonwa vir homself gebou, maar Rudi Pretorius het besluit om die luukse woonwa as model beskikbaar te stel. En nou bied hy twee keuses: die 590 Custom en 490 Custom. Die twee syfers verwys na die lengte van die romp (5,88 m en 4,88 m) en die twee het enkele verskille.

Die uitleg bly min of meer dieselfde met die uitglybed in die regterpaneel, die badkamer in die neus, en die buitekombuis. Die grootste verskil is die gewig. Die 590 het ’n dubbele as en ’n tarragewig van 1890 kg (BVM 2 200 kg), en die 490 net een as en weeg 1 450 kg (BVM 1 750 kg). Die onderstel is gegalvaniseer en Rudi gebruik die Enduro- onafhanklike vering van Al-Ko.

Die uitleg herinner aan dié van ’n Mobi Lodge

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die