Weg! Ry & Sleep

Hokaai met dié spoedvraat!

Dit is geen geheim nie dat ons wetgewing rondom sleepgewig besonder beperkend is. Al wat vervaardiger is, spog (met reg) hulle voertuie het ’n “ordentlike” sleepvermoë – daar’s selfs bakkies met syfers van tot 3 500 kg.

Daarom klink Volkswagen se syfer van 2200 kg vir die tweeliter-Tiguan heel belowend – dié syfer beteken slegs 6 van die meer as 200 woonwaens op die mark* kan jy nié aan die Tiguan haak nie. Tog vereis wetgewing dat die BVM van die sleepding nie die tarragewig van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die