Weg! Ry & Sleep

Haak af en maak vas

VISVANGOORD

TANGLEWOOD

BAARSPLAAS

Die TangleWood-natuurlandgoed is op die oewer van die Boskopdam teen die R501 net buite Potchefstroom (in die rigting van Carletonville). Wees op die uitkyk vir die Happy Hooker-kroeg-en-restaurant links van die pad met ’n tekening van twee groot gekruiste vishoeke langs die ingang. Die dam is nog 500 m aan met die pad, maar TangleWood se restaurant en winkel – wat basiese items verkoop – is ook hier.

Die kantoor is regs net voor jy by die water uitkom, met die staanplekke agter onder die bome en die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die

Related