Weg! Ry & Sleep

Sportnuts vs. bakkie

Die bosbakkie en veldry-stasiewa het elk sy ondersteuners wat aanvoer dat die een beter is as die ander wanneer dit kom by avonture duskant ons landsgrens.

Bakkies is veral geskik vir die vervoer van vrag, en jy gáán immers ’n vrag kampgoed laai op jou epiese hengelekspedisie na die Kunenemond.

Daarteenoor fokus ’n sportnuts meer op die gerief van sy passasiers, en dit is óók belangrik, veral op ’n reis wat weke lank gaan duur.

In hierdie artikel weeg ons dubbelkajuitbakkies op teen middeweg-sportnutse. Ter wille van regverdigheid hou ons die begroting onder R1 miljoen, en daarom is rygoed soos die Nissan Patrol, Toyota Land Cruiser 300 en Land Rover Defender van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die