Weg! Ry & Sleep

SKEP ORDE IN JOU LAAIRUIM

Bobaas bagasiepakkers kan hulle voertuig soos ’n Tetris-rekenaarspeletjiekampioen laai, maar soms is omstandighede net van so ’n aard dat jou haarfyn beplande inpakkery maklik ’n chaotiese warboel word – dink maar hoe dit gaan as jy skielik iets doer agter in jou bakkie onder al die ander kampgoed moet uitgrawe.

’n Laaistelsel neem dalk kosbare pakplek in beslag, maar dit maak jou lewe aansienlik makliker. Nou sal jy nie meer tente en koelbokse langs die pad moet uitlaai sodat jy by die sleeptou kan uitkom wat jy tuis eerste ingepak het nie.

GOMAD 4x4

Affie Kaap

Hierdie kappievervaardiger is van Brackenfell in die Kaap, en Ciske van Gijsen staan sedert 2006 aan die stuur van sake. Buiten aluminiumkappies kan jy items soos pasgemaakte laaistelsels, dakrakke, opvoutafels, glyspore vir ys-vrieskaste en kampkombuise by Gomad 4x4 koop.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die